Van der Merwe & Botha Familie
Welkom by die Van der Merwe & Botha Familie Webblad.
Hierdie blad is vir familie. Die naam kom van: Hannes (Johannes Andreas Jacobus) van der Merwe en Marie (Maria Susanna Elizabeth) Botha.
Hierdie blad is 'n museum vir kosbare inligting.
Bo: Hannes & Marie op hul trou dag.
(9 Augustus 1941, Christiana)