Romeine 8 vers 18
Ek is daarvan oortuig dat die lyding wat ons nou moet verduur, nie opweeg teen die heerlikheid wat God vir ons in die toekoms sal laat aanbreek nie.
***
Maria Johanna Elizabeth Sillands
Plek: Christiana Begraafplaas
Maria Susanna Elizabeth Maritz
Plek: Christiana Begraafplaas
Diederick Johannes Botha
Plek: Christiana Begraafplaas
Edwin George Sillands
Plek: Christiana Begraafplaas
******
Bo: Andries Johannes de Klerk
Plek: Ellisras Begraafplaas

Huibrecht Maria Jacoba Heyman & Adriaan Johannes Heyman
Plek: Groblershoop Begraafplaas

Maria Susanna Elizabeth & Johannes Andreas Jacobus van der Merwe
Plek: Potgietersrus Begraafplaas
Plek: Groblershoop Begraafplaas
Bo: Johannes Andries Jacobus van der Merwe
Plek: Ellisras Begraafplaas
Links & Onder: Wimpie de Klerk
Plek: Rust de Winter
Regs: Oom Nic & Tannie Lettie
Plek: Warrenton Begraafplaas

St. Katharine's Church
Port Shepstone


Bo & Links:
"Garden of Remembrance" - Tannie Baby se as is in hierdie tuin gestrooi.
Onder: Gebore HMJ van der Merwe (Tannie Baby)


******
DIE PLAAS KEUKENDRAAI NABY GROBLERSHOOP:
Hierdie plaas wat vandag bekend staan as "Kuikendraai" is volgens kenners die sterf, en begrawe plek van J.A.J. Steenkamp & A.M.C.P. Steenkamp. 'n Klein privaat begraafplaas (op die plaas) wat van vêr af gesien kan word, bevat 'n handjievol grafte. Die grafstene wat gemerk is, is opgerig tussen 1950 tot 1985, almal moontlik deel van die Pepler familie. Daar is 'n paar grafte wat met klippe bedek is, wat nou aan almal onbekend is. Groot Ouma A.M.C.P. Steenkamp wat in 1887 en Groot Oupa J.A.J. Steenkamp wat in 1888 oorlede is, kan moontlik by daardie klip bedekte grafte begrawe wees.
Wie sal weet?
Die plaas Keukendraai word op onderste kaart as 'n "Division of Prieska" beskryf, maar is nader aan Groblershoop.


**********

Bo: Andries Jacobus "Boeta" de Klerk
Gebore: 18/04/1994 - Oorlede: 14/11/2010
******
Nog 'n interresante webtuiste met baie foto's van grafte is:
http://public.fotki.com/SAgenealogie/grafte/
Onder: Jan Abraham Cilliers
Gebore: 9 April 1909 - Oorlede: 18 Mei 2010
&
Alida Magritha Heyman
Gebore: 10 April 1922 - Oorlede: 2 Maart 2013
Plek: Gedenkplaat by NG Gemeente Berg-en Dal in Bloemfontein

Hierdie is nie ‘n profesionele blad met nagevorsde inligting nie.
Ek is bloot ‘n amateur wat my familie wil opspoor, en in die proses my versamelde inligting met ander deel.