Bo & Regs: Stamboom inskrywings in Ouma Breggie se Bybel.
Hierdie blad is begin om belangstelling en navorsing in familiegeskiedenis te bevorder.
Alle inligting is deur familie verskaf. As jou inligting nie korek hierop verskyn nie, het jy dit nie ingestuur nie.
STAMBOOM
(Wys op die "stamboom" hierbo en besoek die stamboom blad)

Die Stamboom is opgestel met die hulp van My Heritage.

1. Johannes Andreas Jacobus (Hannes) van der Merwe seun van Jacobus Frans van der Merwe en Huibrecht Maria Jacoba (Breggie) Steenkamp is gebore op 12 Mar. 1913 in Calvinia en het gesterf op 4 Jan. 1991 in Potgietersrus. Hannes is getroud met Maria Susanna Elizabeth (Marie) Botha op 9 Aug. 1941 in Christiana. Maria Susanna Elizabeth (Marie), dogter van Diederick Johannes Botha en Maria Susanna Elizabeth Oosthuizen, is gebore op 8 Mei 1921 en gedoop op Reivilo. Marie het gesterf op 13 Des. 1988 in Potgietersrus.
Kinders van Johannes Andreas Jacobus (Hannes) van der Merwe en Maria Susanna Elizabeth (Marie) Botha
|
|
i. |
2. |
Maria Susanna Elizabeth (Ria) van der Merwe is gebore op 14 Nov. 1942 |
|
|
ii. |
3. |
Johannes Andries Jacobus (Andre) van der Merwe is gebore op 5 Jun. |
|
|
iii. |
4. |
Jacobus Frans (Koos) van der Merwe is gebore op 30 Apr. 1946 in Derdepoort Pretoria. |
|
|
iv. |
5. |
Huibrech Maria Jacoba (Huibie) van der Merwe is gebore op 21 Jan. 1948 in Christiana. |
|
|
v. |
6. |
Drieka Johanna (Drieka) van der Merwe is gebore op 3 Okt. 1949. |
|
|
vi. |
7. |
Anna Magdalena (Magda) van der Merwe is gebore op 3 Mar. 1953. |
|
|
vii. |
8. |
Adriana Johanna Heyman (Adri) van der Merwe is gebore op 22 Sep. 1954 in Jan Kempdorp. |
|
|
viii. |
9. |
Johannes Andreas Jacobus (Johan) van der Merwe is gebore op 30 Mar. 1957 in Vanderbijlpark. |
|
|
ix. |
10. |
Mariëtta van der Merwe is gebore op 30 Jun. 1958 in Philledelphia (Dennelton) |

Hierdie is nie ‘n profesionele blad met nagevorsde inligting nie.
Ek is bloot ‘n amateur wat my familie wil opspoor, en in die proses my versamelde inligting met ander deel.